Gedigte (1976-1996)

Gedigte (1976-1996)(2005) is ‘n versameling van my vier bestaande digbundels Deur die oog van die Luiperd, Heldedade kom nie dikwels voor nie, Bome gaan dood om jou, in ‘n kas: Aantekeninge van ‘n onbewuste. Die enigste verskil is dat die gedigte (XLV, XLVI en XLIX) wat uit die oorspronklike manuskrip van Deur die oog van die luiperd (1976) weggelaat is weens sensuur, in Gedigte (1976-1996) verskyn.